• Chantelle van der Merwe

" I love you, and that is the beginning and end of everything!" - F Scott Fitzgerald <3


Ohhhh W O W , hoe absoluut beautiful is alles van hierdie troue!? Love die kleurskema van hierdie winter-troue, love al die detail, love die emosie, love hierdie paartjie se pragtige liefde vir mekaar! Dit was SO n lekker troue, glad nie eers gevoel of ons daar was om te werk nie.

Liefste Ernst & Chenel, mag julle huwelik elke dag in oorvloed geseen word & mag julle liefde vir mekaar by die dag sterker word!




Dankie dat ons in hierdie spesiale dag kon deel! Liefde, Chantelle & Dewald

11 views0 comments
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon